EMOSIES: ‘N SELFSUGTIGE KATJIE

R 65.00

EMOSIES: ‘N SELFSUGTIGE KATJIE is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue om sy eie superkragte te ontdek - Dit is die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil he. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie!

Orders processed here will take 7-10 business days to arrive. Delivery details will be provided in your confirmation e-mail.

Item is added to cart