KLEUTER SE EERSTE: ABC

R 82.00

KLEUTER SE EERSTE: ABC is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het €œn sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.

Orders processed here will take 7-10 business days to arrive. Delivery details will be provided in your confirmation e-mail.

Item is added to cart