KOM ONS SPEEL MET VORMS: BOEK 2

R 49.00
Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe bo 4 jaar.