VAT EN VOEL IS JY MY MAMA? YSBEER

VAT EN VOEL IS JY MY MAMA? YSBEER

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Klein Yuki soek oral na sy mamma, maar nie een van die diere wat hy ontmoet kan hom help nie. Sal Yuki Ysbeer ooit sy mamma kry?

Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot!